Vanrhynsdorp

Vanrhynsdorp
Dorp
Die NG kerk op Vanrhynsdorp
Die NG kerk op Vanrhynsdorp
Vanrhynsdorp is in Wes-Kaap
Vanrhynsdorp
Vanrhynsdorp
 Vanrhynsdorp se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°37′S 18°44′O / 31.617°S 18.733°O / -31.617; 18.733
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitMatzikama
Stigting1751
Oppervlak
 • Totaal5,99 km2 (2,31 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 272
 • Digtheid1 047/km2 (2 710/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense19.7%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense71.9%
 • Swart mense6.9%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans95.3%
 • Engels1.6%
 • Xhosa1.2%
 • Ander1.8%
Poskode (strate)
8170
Poskode (posbusse)
8170
Skakelkode027

Vanrhynsdorp is 'n dorp is in die Munisipaliteit Matzikama sowat 307 km noord van Kaapstad, 23 km oos van Vredendal en 80 km noord van Clanwilliam geleë in wat algemeen as die Noordweste bekend staan. Die dorp is langs die N7 nasionale pad geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vanrhynsdorp". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy