Velddrif

Velddrif
Bokkomlaan, een van Velddrif se gewilde toeristebestemmings.
Bokkomlaan, een van Velddrif se gewilde toeristebestemmings.
Velddrif is in Wes-Kaap
Velddrif
Velddrif
 Velddrif se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°47′0″S 18°10′0″O / 32.78333°S 18.16667°O / -32.78333; 18.16667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Stigting1946
Oppervlak
 • Totaal8,87 km2 (3,42 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal11 017
 • Digtheid1 242/km2 (3 220/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense29.6%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense57.1%
 • Swart mense12.2%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 83.5%
 • Xhosa 8.7%
 • Engels 5.8%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
7365
Poskode (posbusse)
7365
Skakelkode022
Webwerfwww.velddriftourism.co.za
Geskiedkundige opstal op die plaas Langrietvlei naby Velddrif.

Velddrif is 'n vissersdorp aan die mond van die Bergrivier geleë in die Bergrivier Plaaslike Munisipaliteit-gebied. Dit grens aan Laaiplek en Port Owen. Velddrif se bevolking is in 2011 op sowat 11 000 geraam, teenoor 7 800 in 2007 en 5 905 in 1996. Die dorpie het sy naam gekry omrede dit die enigste plek was waar vee en voertuie die rivier kon kruis. Die drif is vervang met 'n brug. Daar is 'n groot soutaanleg van Cerebos suid van Velddrif waar 12 000 ton sout jaarliks uit die see ontgin word.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Velddrif". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy