Ventersburg

Ventersburg
Die N1 by Ventersburg
Die N1 by Ventersburg
Ventersburg is in Vrystaat
Ventersburg
Ventersburg
 Ventersburg se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°5′5″S 27°8′22″O / 28.08472°S 27.13944°O / -28.08472; 27.13944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Stigting1857
Oppervlak
 • Totaal3,09 km2 (1,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 297
 • Digtheid420/km2 (1 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense54,5%
 • Indiërs/Asiërs1,5%
 • Bruin mense2,7%
 • Swart mense40,3%
 • Ander1,0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 71,1%
 • Suid-Sotho 15,8%
 • Engels 5,7%
 • Xhosa 3,0%
 • Ander 3,4%
Poskode (strate)
9450
Poskode (posbusse)
9450
Die NG kerk Ventersburg.
Die Gereformeerde kerk Ventersburg in 2016, 103 jaar nadat dit ingewy is.

Ventersburg is 'n dorp in die Lejweleputswa Distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is sowat 50 km suid van Kroonstad, 50 km noord van Winburg, oos van Welkom en Virginia en lê op die N1 nasionale pad.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ventersburg". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy