Venterskroon

Venterskroon
Die grondpad deur Venterskroon
Die grondpad deur Venterskroon
Venterskroon is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Venterskroon
Venterskroon
Koördinate: 26°52′29″S 27°17′55″O / 26.87472°S 27.29861°O / -26.87472; 27.29861
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitDr. Kenneth Kaunda
Plaaslike MunisipaliteitJB Marks
TydsoneUTC+2 (SAST)

Venterskroon is 'n nedersetting in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika in die gebied van die Vredefortkoepel. Die jaarlikse Crater Cruise-bergfietswedren gaan deur Venterskroon.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy