Venterstad

Venterstad
Die NG kerkgebou op Venterstad
Die NG kerkgebou op Venterstad
Venterstad is in Oos-Kaap
Venterstad
Venterstad
 Venterstad se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°46′34″S 25°48′0″O / 30.77611°S 25.80000°O / -30.77611; 25.80000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitWalter Sisulu
Stigting1875
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal18,1 km2 (7,0 vk. myl)
Hoogte
1 294 m (4 245 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 989
 • Digtheid276/km2 (710/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.8%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense33.4%
 • Swart mense64.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 60.3%
 • Afrikaans 34.6%
 • Sotho 2.1%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
9788
Poskode (posbusse)
9788
Skakelkode051-654-
Die Gereformeerde kerk Venterstad. Die gemeente is in 1875 van die Gereformeerde kerk Burgersdorp afgestig.
Die skool op Venterstad.

Venterstad is 'n dorp op die noordwestelike uithoek van die Oos-Kaap en is naby die Gariepdam geleë. Die dorp is genoem na Johannes Venter.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Somtotaal van hoofplekke Venterstad en Nozizwe tydens 2011-Sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy