Verduistering

Foto van 11 Augustus 1999 se volkome sonsverduistering

'n Verduistering is die bedekking van 'n ster deur 'n ander hemelliggaam. In die algemene taalgebruik verwys die terme "eklips" of "verduistering" meestal na 'n sons- of maansverduistering.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy