Verhouding

Die verhouding van breedte tot hoogte van 'n tipiese rekenaarskerm.

In wiskunde, dui die verhouding op die grootte van hoeveelhede relatief tot mekaar aan. Meer spesifiek dui 'n verhouding van twee hoeveelhede aan hoeveel keer die eerste hoeveelheid in die tweede een bevat word[1] en kan algebraïes uitgedruk word as die kwosiënt.[2][3]

  1. Penny Cyclopedia, p. 307
  2. Wentworth, p. 55
  3. New International Encyclopedia

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy