Verwering

Verwering is die proses waartydens 'n gesteente (of biologiese materiaal) afgebreek word in kleiner gedeeltes, of chemies verander word in ander minerale. Tydens die proses is daar geen of min verplasing van die materiaal. Die proses waartydens die verweerde materiaal verwyder word is bekend as erosie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy