Victoria-Wes

Victoria-Wes

Victoria West
Dorp
NG kerk Victoria-Wes
Wapen van Victoria-Wes
Wapen
Victoria-Wes is in Noord-Kaap
Victoria-Wes
Victoria-Wes
 Victoria-Wes se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°24′11″S 23°07′14″O / 31.40306°S 23.12056°O / -31.40306; 23.12056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitUbuntu
Stigting1844[1]
Oppervlak
 • Totaal78,95 km2 (30,48 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal8 254
 • Digtheid105/km2 (270/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.6%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense69.3%
 • Swart mense23.7%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans82.1%
 • Xhosa13.8%
 • Engels1.1%
 • Ander3.0%
Poskode (strate)
7070
Poskode (posbusse)
7070
Skakelkode053

Victoria-Wes is 'n dorp in die sentrale Karoo-streek van die provinsie Noord-Kaap. Dit is op die N12-roete geleë, op 'n hoogte van 1 300 meter. Dit is die setel van die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 1 Maart 2017.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Victoria-Wes". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy