Viljoenskroon

Viljoenskroon
Viljoenskroon is in Vrystaat
Viljoenskroon
Viljoenskroon
 Viljoenskroon se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°12′40″S 26°56′58″O / 27.21111°S 26.94944°O / -27.21111; 26.94944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMoqhaka
Oppervlak
 • Totaal12,67 km2 (4,89 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 091
 • Digtheid165/km2 (430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense67.9%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense28.6%
 • Ander2.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 66.7%
 • Sotho 19.3%
 • Engels 6.0%
 • Xhosa 2.3%
 • Ander 5.7%
Poskode (strate)
9520
Skakelkode05634
Webwerfwww.moqhaka.gov.za
Verwelkomingsbord by die dorp.
Gedenkplaat van die voormalige Afrikaner Volkswag-monument vir die 150ste herdenking van die Groot Trek in Faan Röhrich Park, Viljoenskroon.

Viljoenskroon is 'n landboudorp in die Noord-Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp is 53 km suidwes van Vredefort geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Viljoenskroon". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy