Villiersdorp

Vir Villiers, 'n nedersetting in die Vrystaat, sien Villiers.
Villiersdorp
Oosaansig van Villiersdorp, vanaf die Baviaansberge, met Blokkop in die agtergrond.
Oosaansig van Villiersdorp, vanaf die Baviaansberge, met Blokkop in die agtergrond.
Villiersdorp is in Wes-Kaap
Villiersdorp
Villiersdorp
 Villiersdorp se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°59′S 19°17′O / 33.983°S 19.283°O / -33.983; 19.283
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitTheewaterskloof
Stigting1841[1]
Oppervlak
 • Totaal2,89 km2 (1,12 vk. myl)
Hoogte
466 m (1 529 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal10 004
 • Digtheid3 462/km2 (8 970/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense12.5%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense44.7%
 • Swart mense40.3%
 • Ander2.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 56.5%
 • Xhosa 24.6%
 • Sotho 12.8%
 • Engels 3.4%
 • Ander 2.7%
Poskode (strate)
6848
Skakelkode028

Villiersdorp is geleë in die Wes-Kaap, in die streek genaamd die Overberg, naastenby 96 km vanaf Kaapstad, en ongeveer 355 meter bo seevlak. Die dorp lê tussen die Waterval- en Baviaansberge aan die noordwestekant van die vallei, met die Theewaterskloofdam na die suide. Villiersdorp staan ook bekend as die 'pêrel van die Overberg' of die 'trots van die Overberg'.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 2 Julie 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Villiersdorp". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy