Vishoek

Vishoek
Uitsig oor Vishoek
Uitsig oor Vishoek
Vishoek is in Wes-Kaap
Vishoek
Vishoek
 Vishoek se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°8′10″S 18°25′48″O / 34.13611°S 18.43000°O / -34.13611; 18.43000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
HoofplekKaapstad
Stigting1660
Oppervlak
 • Totaal13,45 km2 (5,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal11 890
 • Digtheid884/km2 (2 290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense82,2%
 • Indiërs/Asiërs1,2%
 • Bruin mense5,1%
 • Swart mense9,7%
 • Ander1,9%
Taal (2011)
 • Engels 83,0%
 • Afrikaans 12,6%
 • Ander 4,4%

Vishoek (engels Fish Hoek) was voorheen 'n afsonderlike dorp maar is nou 'n Kaapstadse voorstad aan Valsbaai, sowat 29 km suid van die middestad met die elektriese spoorlyn wat oor Wynberg hierlangs tot in Simonstad loop.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vishoek". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy