Vleesbaai

Vleesbaai
Dorpie
Vleesbaai vanuit Hoekbaai gesien
Vleesbaai vanuit Hoekbaai gesien
Vleesbaai is in Wes-Kaap
Vleesbaai
Vleesbaai
 Vleesbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°17′0″S 21°55′0″O / 34.28333°S 21.91667°O / -34.28333; 21.91667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Oppervlak
 • Totaal1,05 km2 (0,41 vk. myl)
Hoogte
12 m (39 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal193
 • Digtheid184/km2 (480/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense88.6%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense3.6%
 • Swart mense7.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans93.6%
 • Engels3.7%
 • Ander2.7%

Vleesbaai is 'n vakansieoord en aftreedorp geleë aan die Indiese Oseaankus suidwes van Mosselbaai in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp en baai het sy naam gekry in 1601 toe twee Hollandse skepe vleis geruil het met die plaaslike Khoikhoi stamme.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vleesbaai". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy