Vloeier

'n Vloeier is 'n stof wat aanhoudend vervorm, of vloei, onder toegepaste skuifspanning. Vloeiers is 'n onderafdeling van die fases van materie, en sluit vloeistowwe, gasse, plasmas en tot 'n sekere mate plastiese vastestowwe in.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy