Vygies

Vygie
'n Bokbaaivygie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Aizoaceae

Martinov
Genera
Sien teks
Sinonieme
  • Ficoidaceae
  • Mesembryanthemaceae
  • Tetragoniaceae

Vygies is vetplante van die familie Aizoaceae, wat, veral in die sukkulente Karoo, in baie spesies voorkom. Die ou naam vir hierdie familie is Mesembryanthemaceae en in Engels word hul dikwels Mesembs genoem. Die meeste vygies word in die Wes- en Noord-Kaap gevind, maar daar is ook drie vygiesoorte wat in Gauteng en Noord-Wes deur natuurbewaringsordonansies beskerm word.[1]

  1. Vygies van die Noorde Pricscilla Swartz, Veld & Flora Sept, 1996.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy