Wasbank

Wasbank
Wasbank is in KwaZulu-Natal
Wasbank
Wasbank
 Wasbank se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°18′50″S 30°6′26″O / 28.31389°S 30.10722°O / -28.31389; 30.10722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmzinyathi
MunisipaliteitEndumeni
Oppervlak
 • Totaal10,05 km2 (3,88 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 323
 • Digtheid132/km2 (340/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.1%
 • Indiërs/Asiërs7.9%
 • Bruin mense2.4%
 • Swart mense88.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 86.8%
 • Engels 11.3%
 • Ander 1.9%
Poskode (strate)
Poskode (posbusse)
2920
Skakelkode034

Wasbank is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Daar word aanvaar dat die dorpie se naam afgelei is van die plat klippe in die rivier wat die Zoeloevroue as wasplek gebruik het. Daar is ook 'n spoorweghalte hier. Volgens oorlewering het Andries Pretorius sy belofte aan God hier naby gemaak net voor die Slag van Bloedrivier.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Wasbank". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy