Waterkloof

Waterkloof
Waterkloof Village in Waterkloof
Waterkloof Village in Waterkloof
Waterkloof is in Gauteng
Waterkloof
Waterkloof
 Waterkloof se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°46′46″S 28°14′31.5″O / 25.77944°S 28.242083°O / -25.77944; 28.242083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal3,73 km2 (1,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 820
 • Digtheid1 292/km2 (3 350/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense71.68%
 • Indiërs/Asiërs2.49%
 • Bruin mense1.0%
 • Swart mense22.12%
 • Ander2.71%
Taal (2011)
 • Afrikaans 44.41%
 • Engels 34.34%
 • Noord-Sotho 2.74%
 • Tswana 2.82%
 • Ander 15.69%
Poskode (strate)
0181
Skakelkode012

Waterkloof is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is vernoem na die oorspronklike plaas wat in die gebied geleë was toe Pretoria in die 19de eeu gestig is. Dit is oos van die stadskern geleë. Waterkloof is 'n gevestigde, boomryke gebied met van die duurste eiendom in die stad. Soos in baie ander dele van Pretoria is jakarandabome langs die strate geplant wat die buurt in Oktober in 'n pers skouspel verander.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Waterkloof". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy