Week

Skematiese vergelyking van die klassieke planete se ordening (gereël in 'n sirkel) en die volgorde van dae in 'n week wat 'n 7/3-heptagram binne die sirkel vorm. Buite is die weeksdae se simbole: son (bo), maan (regs onder) en verdere langs die lyn tot Mars, Mercurius, Jupiter, Venus en Saturnus

'n Week is 'n periode van sewe (7) dae. Die eerste dag van die week in die Joodse, Christelike en Islamitiese kalender is Sondag, in ander stelsels (soos ISO 8601 en NEN 2772) val die eerste dag op 'n Maandag.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy