Welkom

Welkom
Stad met sy buurte
Die middestad van Welkom
Die middestad van Welkom
Byname: 
Circle City
Welkom is in Vrystaat
Welkom
Welkom
 Welkom se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°58′59″S 26°43′15″O / 27.98306°S 26.72083°O / -27.98306; 26.72083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Stigting1947
Oppervlak
 • Totaal212,7 km2 (82,1 vk. myl)
Hoogte
1 376 m (4 514 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal211 011
 • Digtheid992/km2 (2 570/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.8%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense3.7%
 • Swart mense84.9%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 58.3%
 • Afrikaans 14.6%
 • Xhosa 13.6%
 • Engels 5.0%
 • Ander 8.5%
Poskode (strate)
9459
Poskode (posbusse)
9460
Skakelkode057
Die Oryx-goudmyn naby Welkom, Suid-Afrika

Welkom is 'n jong, welvarende stad in die noordelike deel van die Vrystaat, 250 km suid van Johannesburg en 11 km suid van Odendaalsrus op die Vrystaatse Goudveld. Welkom is die tweede grootste stad in die Vrystaat, 140 km noordoos van Bloemfontein.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke: Hani Park, Riebeeckstad, Thabong en Welkom tydens die 2011-Sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy