Twee liggame met verskillende massas wat om hul massamiddelpunt wentel. Die tipe wentelbane en die relatiewe groottes daarvan stem ooreen met dié van Pluto en Charon om mekaar.
’n Wentelbaan is in fisika die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte wentel of draai, soos ’n planeet om die massamiddelpunt van die Sonnestelsel. Planete se wentelbane is gewoonlik ellipties.