Wepener

Wepener
Dorp
'n Uitsig oor Wepener
'n Uitsig oor Wepener
Wepener is in Vrystaat
Wepener
Wepener
 Wepener se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°44′0″S 27°2′0″O / 29.73333°S 27.03333°O / -29.73333; 27.03333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitNaledi
Stigting1867
Oppervlak
 • Totaal36,30 km2 (14,02 vk. myl)
Hoogte
1 099 m (3 606 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 281
 • Digtheid35/km2 (90/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense13.2%
 • Indiërs/Asiërs4.5%
 • Bruin mense17.1%
 • Swart mense64.0%
 • Ander1.2%
Taal (2011)
 • Suid-Sotho51.7%
 • Afrikaans35.1%
 • Engels5.2%
 • Ander8.0%
Poskode (strate)
9944
Poskode (posbusse)
9944
Skakelkode051
Plaaslyne: 05232

Wepener is 'n landelike dorp in die Vrystaat, 130 km suidoos van Bloemfontein, naby die grens met Lesotho. Die R26 hoofpad gaan deur die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Wepener". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy