Westville

Westville
Westville is in KwaZulu-Natal
Westville
Westville
 Westville se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°49′52″S 30°55′30″O / 29.83111°S 30.92500°O / -29.83111; 30.92500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Oppervlak
 • Totaal30,76 km2 (11,88 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal30 508
 • Digtheid992/km2 (2 570/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense42.0%
 • Indiërs/Asiërs22.1%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense32.5%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Engels 72.2%
 • Zoeloe 17.3%
 • Afrikaans 5.4%
 • Xhosa 1.9%
 • Ander 3.2%

Westville is 'n woongebied naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, wat 20 km binneland toe vanaf Durban se sentrale sakegebied geleë is. Westville het ontwikkel uit 'n nedersetting van Duitse immigrante wat in 1948 aangekom het. Dit is vernoem na Martin West, die eerste Luitenant-Goewerneur van Natal.[2]

Westville is sentraal geleë ten opsigte van talle townships, naamlik Cato Manor, Clermont en Chesterville.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Westville". Sensus 2011.
  2. "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 473.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy