Wildreservaat

'n Safaririt in die Tsavo-Oos Nasionale Park, Kenia

'n Wildreservaat is 'n gebied wat opsy gesit word vir die instandhouding van wildlewe vir spesiebewaring, toerisme of jag. Baie wildreservate is in Afrika geleë. Meeste is toeganklik vir die publiek, en is gewild onder toeriste wat wild op safari wil besigtig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy