Wittewater

Wittewater
Wittewater is in Wes-Kaap
Wittewater
Wittewater
 Wittewater se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°54′55″S 18°42′10″O / 32.91528°S 18.70278°O / -32.91528; 18.70278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitBergrivier
Oppervlak
 • Totaal0,48 km2 (0,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal848
 • Digtheid1 767/km2 (4 580/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense98.0%
 • Swart mense1.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 97.5%
 • Engels 1.7%
 • Ander 0.8%

Wittewater is 'n gehug langs die R399-streeksroete tussen Piketberg en Velddrif wat in 1859 deur die Morawiese sendelinge van Mamre gestig is. In daardie jaar koop hulle die plaas Wittewater naby die Bergrivier. Die nabysynde spoorweghalte het die naam Moravia. Met die 1891-sensus in die Kaapkolonie was hier 350 inwoners. Net na die jaar 2000 was daar nagenoeg 1 500 mense woonagtig.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Wittewater". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy