Wolmaransstad

Wolmaransstad
Die gebou van die NG gemeente Wolmaransstad, ontwerp deur Gerard Moerdijk.
Die gebou van die NG gemeente Wolmaransstad, ontwerp deur Gerard Moerdijk.
Wolmaransstad is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Wolmaransstad
Wolmaransstad
 Wolmaransstad se ligging in Noordwes
Koördinate: 27°13′0″S 25°58′28″O / 27.21667°S 25.97444°O / -27.21667; 25.97444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr Kenneth Kaunda
MunisipaliteitMaquassi Hills
Stigting1891
Oppervlak
 • Totaal41,68 km2 (16,09 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 633
 • Digtheid87/km2 (230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense57.4%
 • Indiërs/Asiërs2.8%
 • Bruin mense2.6%
 • Swart mense35.4%
 • Ander1.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans71.6%
 • Tswana13.0%
 • Engels8.2%
 • Sotho2.5%
 • Ander4.7%
Poskode (strate)
2630
Poskode (posbusse)
2630
Skakelkode018

Wolmaransstad is 'n dorp in die provinsie Noordwes van Suid-Afrika. Die gesamentlike bevolking in 2011 was 33 492, vergelyke met die sensussyfers van 10 661 in 1991 en 22 183 in 1996.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Wolmaransstad". Sensus 2011.
  2. "World Gazetteer". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2013. Besoek op 30 Junie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy