Wyntoerisme

'n Tipiese proevertrek in 'n wynmakery.

Wyntoerisme, vinitoerisme of enotoerisme verwys na toerisme wat die proe, verbruik of aankoop van wyn, dikwels by die bron van die wyn self, insluit. Waar ander soorte toerisme dikwels passief van aard is, kan enotoerisme bestaan uit besoeke aan wynkelders, wynproe, wingerde of selfs aktief aan die oes deelneem.

'n Wynmuseum in Graffigna, San Juan, Argentinië

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy