Zuurbekom

By ‘n bron by Zuurbekom (Suurbekom) is ‘n pompstasie van Rand Water vir die verskaffing van water vir huishoudelike en nywerheidsgebruik. Dit het voorheen ‘n groot deel van Johannesburg van water voorsien.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy