.ai

Vlag van Anguilla
Vlag van Anguilla

.ai is die agtervoegsel van domeinname in Anguilla.

.ai-domeinname word deur die regering in Anguilla uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ai'.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy