.bt

.bt is die Internettopvlakdomein vir Bhoetan. Dit word deur Druknet, 'n diens van Bhoetan Telecom onderhou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy