.cd

.cd is die Internettopvlakdomein vir die Demokratiese Republiek die Kongo.

Die domein is in 1997 geskep om die .zr-domein (vir die eertydse Zaïre) mee te vervang. Die .zr-domein is uiteindelike in 2001 permanent geskrap.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy