.cg

.cg is die Internettopvlakdomein vir die Republiek die Kongo. Dit word deur ONPT Congo en Interpoint Switserland beheer. Burgers van Kongo-Brazzaville kan 'n gratis domein registreer. Bykomende registrasies en registrasies deur buitelanders kos geld.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy