12de Golden Globe-toekenningsaand

  12de Golden Globe-aand 

Datum 24 Februarie 1955
Plek Ambassador Hotel,
Los Angeles
Beste rolprente en reekse
Rolprent  On The Waterfront (drama)
Carmen Jones (komedie of musiekspel)

Die 12de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1954 vereer het, is op 24 Februarie 1955 in die Ambassador Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy