14de Golden Globe-toekenningsaand

  14de Golden Globe-aand 

Datum 28 Februarie 1957
Plek Ambassador Hotel,
Los Angeles
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The King and I
TV-program  Playhouse 90

This Is Your Life
Matinee Theater
The Mickey Mouse Club
Cheyenne

Die 14de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1956 vereer het, is op 28 Februarie 1957 in die Ambassador Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy