2009 Belgiese Grand Prix

Die 2009 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 30 Augustus 2009 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Kimi Räikkönen in 'n Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy