2016 Bahreinse Grand Prix

2016 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 3 April 2016
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:29.493
Vinnigste ronde
Renjaer Nico Rosberg Mercedes AMG
Tyd 1:34.482 (rondte 41)
Podium
1 Nico Rosberg Mercedes AMG
2 Kimi Räikkönen Ferrari
3 Lewis Hamilton Mercedes AMG

Die 2016 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 3 April 2016 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy