2018 Formule Een-seisoen

2018 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2017 Volgende: 2019
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die Formule Een-seisoen van 2018 het uit 21 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, gehou is.

Lewis Hamilton was die huidige wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes AMG die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers.

Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2018-seisoen.

Die Mercedes AMG Petronas F1-span was die verdedigende vervaardiger in die F1-Wêreldkampioenskapsreeks. Hier afgeneem is hul 2017-renmotor, bestuur deur Valtteri Bottas.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy