21ste Golden Globe-aand
| ||
Datum | 11 Maart 1964 | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | The Cardinal (drama) Tom Jones (komedie of musiekspel) | |
TV-reeks | The Richard Boone Show (drama) The Dick Van Dyke Show (komedie) The Danny Kaye Show (variëteit) |
Die 21ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1963 vereer het, is op 11 Maart 1964 gehou.