22ste Golden Globe-toekenningsaand

  22ste Golden Globe-aand 

Datum 8 Februarie 1965
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Becket (drama)
My Fair Lady (komedie of musiekspel)

Die 22ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1964 vereer het, is op 8 Februarie 1965 gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy