24ste Golden Globe-toekenningsaand

  24ste Golden Globe-aand 

Datum 15 Februarie 1967
Beste rolprente en reekse
Rolprent  A Man for All Seasons (drama)
The Russians Are Coming, the Russians Are Coming (komedie of musiekspel)

Die 24ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1966 vereer het, is op 15 Februarie 1967 gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy