25ste Golden Globe-toekenningsaand

  25ste Golden Globe-aand 

Datum 12 Februarie 1968
Beste rolprente en reekse
Rolprent  In The Heat of the Night (drama)
The Graduate (komedie of musiekspel)
TV-program  Mission: Impossible

Die 25ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1967 vereer het, is op 12 Februarie 1968 gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy