26ste Golden Globe-toekenningsaand

  26ste Golden Globe-aand 

Datum 24 Februarie 1969
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Lion in Winter (drama)
Oliver! (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Rowan & Martin's Laugh-In

Die 26ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1968 vereer het, is op 24 Februarie 1969 gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy