2de Golden Globe-toekenningsaand

  2de Golden Globe-aand 

Datum Januarie 1945
Plek Beverly Hills Hotel, Los Angeles
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Going My Way

Die 2de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1944 vereer het, is laat in Januarie 1945 in die Beverly Hills Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy