70ste Golden Globe-toekenningsaand

  70ste Golden Globe-aand 

Datum 13 Januarie 2013
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Argo (drama)
Les Misérables (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Homeland (drama)
Girls (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Game Change

Die 70ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2012 vereer het, is op 13 Januarie 2013 gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy