71ste Golden Globe-toekenningsaand

  71ste Golden Globe-aand 

Datum 28 Januarie 2014
Beste rolprente en reekse
Rolprent  12 Years a Slave (drama)
American Hustle (komedie of musiekspel)
TV-reeks  Breaking Bad (drama)
Brooklyn Nine-Nine (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Behind the Candelabra

Die 71ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2013 vereer het, is op 28 Januarie 2014 gehou. Van die rolprente en TV-programme wat verskeie pryse ingepalm het, was American Hustle, Behind the Candelabra, Breaking Bad, Brooklyn Nine-Nine en Dallas Buyers Club.[1][2][3]

  1. "Golden Globes nominations 2014: DiCaprio, Lawrence, Poehler win Globes". Movie That Matters (in Engels). 12 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Januarie 2014.
  2. "Amy Adams and Jennifer Lawrence triumph as American Hustle leads with THREE awards while 12 Years A Slave takes the top prize at Golden Globes". Daily Mail (in Engels). 13 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 13 Januarie 2014.
  3. "Golden Globes 2014: full list of winners". Guardian UK (in Engels). 13 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2019. Besoek op 13 Januarie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy