Boyhood (drama) The Grand Budapest Hotel (komedie of musiekspel)
TV-reeks
The Affair (drama) Transparent (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent
Fargo
Die 72ste Golden Globe-aand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2014 vereer het, is op 11 Januarie 2015 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.[1] Die benoemdes is op 11 Desember 2014 aangekondig.[2][3][4]
Tina Fey en Amy Poehler het die geleentheid vir die derde agtereenvolgende en laaste keer aangebied.[5][6]The Affair, Birdman, Boyhood, Fargo, The Theory of Everything en Transparent was van die produksies wat meer as een prys gewen het.[7]