87ste Oscar-toekenningsaand

  87ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 22 Februarie 2015
Plek Dolby-teater, Hollywood
Aanbieder Neil Patrick Harris[1]
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance)
Beste regisseur  Alejandro G. Iñárritu
Beste akteur  Eddie Redmayne
Beste aktrise  Julianne Moore
Meeste pryse  Birdman en The Grand Budapest Hotel (4 elk)
Meeste benoemings  Birdman en The Grand Budapest Hotel (9 elk)

Die 87ste Oscar-toekenningsaand is op 22 Februarie 2015 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2014.[2][3] Neil Patrick Harris was vir die eerste keer die aanbieder.[4]

Die prente wat die meeste pryse ingepalm het, was Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance), algemeen bekend as Birdman, en The Grand Budapest Hotel – elk het vier gewen terwyl eersgenoemde die Oscar vir beste prent gekry het.[5][6] Ander wenners sluit in Whiplash (drie), en American Sniper, Big Hero 6, Boyhood, Citizenfour, Crisis Hotline: Veterans Press 1, Feast, Ida, The Imitation Game, Interstellar, The Phone Call, Selma, Still Alice en The Theory of Everything (een elk).

  1. "Harris seems to be working on EGOT". Orlando Sentinel. Nancy Meyer. 16 Oktober 2014. p. A2.
  2. Gray, Tim (21 April 2014). "Craig Zadan, Neil Meron to Produce Oscar Show Again". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 November 2019. Besoek op 27 Maart 2015.
  3. Pond, Steve (14 November 2014). "Oscars Producers Recruit Greg Berlanti, Hamish Hamilton and Michael Seligman" (in Engels). TheWrap. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2019. Besoek op 28 Maart 2015.
  4. Mandell, Andrea (15 Oktober 2014). "Neil Patrick Harris to host the 2015 Oscars". USA Today (in Engels). Gannett Company. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2019. Besoek op 27 Maart 2015.
  5. Burr, Ty (23 Februarie 2015). "'Birdman' takes flight at Oscars". The Boston Globe (in Engels). John W. Henry. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 13 Maart 2015.
  6. Coyle, Jake (23 Februarie 2015). "'Birdman' soars to major wins". Orlando Sentinel. Nancy Meyer. p. A6.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy