8ste Golden Globe-toekenningsaand

  8ste Golden Globe-aand 

Datum 28 Februarie 1951
Plek Nagklub Ciro's, Hollywood
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Sunset Boulevard;
bevordering van internasionale begrip: Broken Arrow

Die 8ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1950 vereer het, is op 28 Februarie 1951 in die nagklub Ciro's in West Hollywood gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy