9de Golden Globe-toekenningsaand

  9de Golden Globe-aand 

Datum 21 Februarie 1952
Plek Nagklub Ciro's,
Hollywood
Beste rolprente en reekse
Rolprent  A Place in the Sun (drama)
An American in Paris (komedie of musiekspel)

Die 9de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1951 vereer het, is op 21 Februarie 1952 in die nagklub Ciro's in West Hollywood gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy