Adam Koksland

Adam Koksland
1825–1848/1861[1]

Ligging of Adam Koksland
Ligging of Adam Koksland
Ligging van Adam Koksland
Hoofstad Philippolis
Taal/Tale Nederlands, Afrikaans
Regering Republiek
Kaptein Adam Kok III
Geskiedenis
 - Gestig 1825
 - Britse anneksasie 1848
 - Gebied verlaat 1861

Adam Koksland is 'n voormalige Griekwarepubliek in die omgewing van Philippolis, wat tans deel van Suid-Afrika vorm. Adam Koksland is tot en met die Britse anneksasie in 1848 deur die Griekwakaptein Adam Kok III regeer. In 1861 verlaat Kok en sy volksgenote die gebied om Griekwaland-Oos te stig.

  1. Geannekseer in 1848, verlaat (deur Adam Kok III en die Griekwas) in 1861.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy