| |||||||
Gestig | 1988 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | |||||||
Fokusstede | |||||||
Lojaliteitsprogram | Phoenix Miles | ||||||
Alliansie | Star Alliance | ||||||
Subsidiêre |
| ||||||
Vlootgrootte | 317 | ||||||
Bestemmings | 185 | ||||||
Houermaatskappy | China National Aviation Corporation Cathay Pacific (Hongkong) | ||||||
Sitkamer | VIP Lounge | ||||||
Hoofkantoor | Beijing Tianzhu Lughawe Industriële Sone Shunyi-distrik, Beijing, Volksrepubliek China | ||||||
Sleutelpersone | Wang Changshun (Voorsitter) Cai Jianjiang (President) | ||||||
Totale ekwiteit | VS$ 20 miljard (2010)[1] | ||||||
Webwerf | http://www.airchina.com |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Air China Limited ((zh) 中国国际航空公司) (IATA-kode: CA, ICAO: CCA) is die vlagdraer en een van die hooflugrederye van die Volksrepubliek China, met sy hoofkantoor in Shunyi-distrik, Beijing.
Air China bedryf sy vlugoperasies uit Beijing Capital Internasionale Lughawe as basis. Die Chinese landsvlag pryk op die romp van Air China vliegtuie. Air China is die enigste vlagdraer van China.